Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies

Toe Prof. Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma 'n spreekwoord gehad wat hom bygebly het: "My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies, al lyk dit baie dieselfde. Moet nooit die twee deurmekaar kry nie."   Dis dan ook wat hy voortdurend in sy rubrieke doen wat die afgelope jare so gewild geword het in die Afrikaanse koerante: hy skei die kaf en die korrels op 'n onderhoudende manier. Hy glo nie daaraan om te maak of iets reg is as dit verkeerd is nie. Hy glo nie in toesmeerdery nie. Hy glo daarin om goed reguit te se, soos dit is. Prof. Jansen het al naam gemaak in die land, en nie alleen weens die Reitz-vier nie. Hy het die slag om die groot vraagstukke van ons land -- menswees, ras, politiek, godsdiens, saamleef al is dit moeilik - uit 'n gewone persoon se oogpunt te bekyk, met 'n sin vir humor maar ook met deernis. Gevra oor die sukses van sy omstrede rubrieke, se hy: "Man, mens moet altyd minstens die helfte van jou lesers die duiwel in maak -- dit moet net nooit dieselfde helfte wees nie." Dis 'n boek wat mens om die braaiplek, in die klaskamer of op die bus aan die dink en aan die praat sal sit.   All the royalties from this book will go to the No Student Hungry campaign at the University of the Free State.

Jonathan Jansen

Jonathan Jansen is Distinguished Professor of Education at the University of Stellenbosch, after serving for many years as the Vice Chancellor of the University of the Free State, South Africa. Jansen has a formidable reputation for transformation and a deep commitment to reconciliation in communities living with the heritage of apartheid. He holds an impressive collection of degrees and awards including the Education Africa Lifetime Achievement Award. Jansen is also the author or co-author of Song for Sarah, Letters to My Children, Great South African Teachers, We Need to Talk, We Need to Act and How to Fix South Africa’s Schools. Jansen has lived all over South Africa and in the United States. He is married with two children.

Marketing & Publicity