Moenie Stres Nie!

Publisher: Bookstorm

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!

About Alan Knott-Craig

Alan Knott-Craig is 'n welbekende Suid-Afrikaanse teg-preneur wat in sosiale media, telekommunikasie en sosiale-impaktegnologie spesialiseer. Hy is die redigeerder van die 2008-blitsverkoper Don't Panic! en die skrywer van Mobinomics, die storie van Mxit - die grootste sosialenetwerkinstrument in Afrika. Die W?reld Ekonomiese Forum het hom 'n 2009 Jong Globale Leier genoem. Knott-Craig is tans die HUB van Project Isizwe, wat gratis wi-fi-netwerke na Suid-Afrika bring.

detail

Binding EAN ISBN-10 Pub Date PAGES Language Size Price
Paperback 9781920434878 1920434879 2014-10-01 112 English 0.00 x 5.48 x 9.01 in $9.99
E-Book 9781920434885 1920434887 2014-07-01 112 English 0.00 x 0.00 x 0.00 in $7.99

Publicity

Connect

Multimedia

Contributor Platforms

Recent Press

Promo Quotes

Events

Book Signings and Tour Cities

The Battle for Cosatu

The Battle for Cosatu

by Craven, Patrick

From his early start as a passionate pro-labour and anti-apartheid campaigner in Britain in the 1960s, to championing and defending the rights of workers in South Africa for the last 30 years, Patrick Craven first served as the editor of the Congress of South African Trade Union's magazine, then rose through the ranks of the Congress to become National Spokesperson...

read more
Tech-Savvy Parenting

Tech-Savvy Parenting

by Bush, Nikki

•Are you a parent looking to make sense of a daunting digital world, with new technical challenges appearing daily?
• Feel you’re not keeping up with the demands of technology?
• Feel you’re not keeping up with your children’s use of social media?
• Worried it’s getting harder to keep your children safe in the digital world?Tech-Savvy Parenting brings...

read more
Moenie Stres Nie!

Moenie Stres Nie!

by Knott-Craig, Alan

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok...

read more
Really, Don't Panic!

Really, Don't Panic!

by Knott-Craig, Alan

South Africans remember when electricity load shedding brought the country to a standstill in 2008. There was a rush on generators and property in Perth, Australia. An email from Alan Knott-Craig reminding South Africans of the upsides to living in South Africa went viral and elicited responses from thousands of South Africans - Don't Panic! was a book that captured a moment in SA history...

read more
Wild Weekends South Africa

Wild Weekends South Africa

by Keeton, Claire

Planning a trip to South Africa? Looking for great adventure weekends during your stay? This is the book for you - written by Sunday Times journalists - featuring mountain biking, bungee jumping, hiking, climbing, horse riding, kayaking and many more adventure activities.

read more
Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies

Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies

by Jansen, Jonathan

Toe Prof. Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma 'n spreekwoord gehad wat hom bygebly het: My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies, al lyk dit baie dieselfde. Moet nooit die twee deurmekaar kry nie.

read more
Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid

Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid

by Parker, Eric

edert dit vir die eerste keer in 2003 gepubliseer is, het die Engelse weergawe van hierdie boek, Run Your Own Business and Make Lots of Money, 'n moet geword vir almal wat 'n klein besigheid in Suid-Afrika wil begin en bedryf. Namate die ekonomiese en regsomgewing verander het, het die boek talle hersienings en herdrukke beleef...

read more
Kuierkos vir die Aand

Kuierkos vir die Aand

by van der Westhuizen, Marlene

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus, informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand...

read more
Delectable

Delectable

by van der Westhuizen, Marlene

The day one sets foot in France you can take it from me, pure happiness begins ... Nancy Mitford A passion for food is a gift that I love to share ... with rolled up sleeves and my hands covered in flour, a rather messy glass of superb red on the side...

read more
Could I Vote DA?

Could I Vote DA?

by McKaiser, Eusebius

Helen Zille said of Eusebius McKaiser: 'Don't give him oxygen. He wants a controversy. Narcissism in extremis. Attention seeking.' (Twitter, September 2013) McKaiser says of Zille: 'I think Helen Zille is a good leader.' ... but he also says: 'She is the wrong person to have a crack at leading the party to a victory against the ANC beyond 2014'...

read more
Begin Jou Eie Besigheid

Begin Jou Eie Besigheid

by

In tye van onsekerheid en verandering, is die veiligste plek vir jou toekoms as dit in jou eie hande le. Baie Suid-Afrikaners wil graag entrepreneurs word, maar hulle is nie altyd seker waar om te begin nie. Entrepreneurskap hou baie geleenthede in, maar daar is ook slaggate wat jy moet vermy om seker te maak jy kry die beste uit jou nuwe besigheid...

read more

Similar Titles

  • Tech-Savvy Parenting
  • Moenie Stres Nie!
  • Really, Don't Panic!
  • Wild Weekends South Africa
  • Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies
  • Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid
  • Kuierkos vir die Aand
  • Delectable
  • Could I Vote DA?
  • Begin Jou Eie Besigheid
  • The Battle for Cosatu